Oorsig
Welkom by die Kampvuur. Hier gaan dit oor kamp en die geselligheid rondom kamp en saam kuier.
Kampvuur.com bestaan al 'n paar jaar. Ons het besluit om onsself 'n 'makeover' te gee en 'n paar nuwe afdelings by te las.
Ons het beskuit om resensies in die blad te sit en wil hiermee ons ondervindings met mede kampers deel. Die resensies is gebasseer op ons eie ondervindings. Indien jy 'n bydrae wil maak oor 'n kamppplek, stuur gerus 'n epos aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. .
Huidiglik is die blad maar bra leeg van inhoud, maar ons sal binnekort 'n baie gesellige kuierplek maak waar jy hopelik sal kry waarvoor jy soek. Natuurlik is kritiek baie welkom en enige voorstelle kan maar gestuur word na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. .
