Key Largo Kampground & Marina

 

Welkom by Key Largo Kampground

FLA USALogo

KLK is geleĆ« op 40 akkers met tropiese blomme en bome, reg langs die Atlantiese oseaan.  Die warm waters van die Golf Stroom verskaf ideale omstandighede vir koraalrifduik, skuba duik en diepsee hengel.  Key Largo is Florida se "Duik Mekka", met meer as 25 duik winkels en charters om van te kies.

By Key Largo Kampground is daar heelwat plekke om te kamp, en al bogenoemde aktiwiteite te geniet.  Fasiliteite sluit in 'n 24 uur Sekuriteitshek, 2 Washuise, 'n opelug sitkamer, rekenaar betaalbare publieke telefone vir epos, 'n algemene winkel, wasgoed fasiliteite en ys.

Daar is ook 'n lekker groot swembad, "shuffleboard" en 'n speelpark vir die kinders.

Die kampterrein is binne loopafstandvan Publix Supermark, K-mart, en 'n winkelsentrum.

Daar is 'n marina waar jy jou boot in die water kan sit, en as jy een van die kampplekke kry wat teen die water grens, kan jy jou boot daar vasmeer.  Die kampplekke het almal "full-hookups" met 50AMP 120V kragvoorsiening.

Hieronder is 'n paar fotos van die algemene kampterrein.

 

 Nie al die kampplekke is beskikbaar om te huur nie.  Die wat gemerk is met 'n rooi sterretjie op die kaart hieronder is beskikbaar.

klk sites_2011_lg

Kliek op die kampplek nommers om 'n foto daarvan te sien:

Nommer 1Nommer 2Nommer 5Nommer 10Nommer 11

Nommer 12Nommer 13Nommer 14Nommer 26Nommer 27

Nommer 42Nommer 46Nommer 70Nommer 71Nommer 72,

Nommer 73Nommer 74Nommer 75Nommer 76Nommer 77,

Nommer 78Nommer 85Nommer 98Nommer 99Nommer 100,

Nommer 111Nommer 124Nommer 126Nommer 127Nommer 130,

Nommer 132Nommer 136Nommer 140Nommer 144Nommer 150,

Nommer 156Nommer 159Nommer 160Nommer 163Nommer 164,

Tent Staanplek Nommers 12-15Tent Staanplek Nommers 23-28,

Tent Staanplek Nommers 26-28Tent Staanplek Nommer 31.


Meer besonderhede kan by hulle webwerf verky word. 

 




For best business class hosting read InMotion Reviews and get a good web hosting deal.
Joomla Templates designed by Web Hosting Top