Draagbare kompressor
'n Moet vir kamp is 'n draagbare kompressor. Een wat met beide AC en DC werk. Daar is niks meer frustrerend as jy gaan kamp en jy kry 'n pap wiel nie. Of net 'n slow puncture. Selfs gebruik jy hom net om jou fiets se wiele te pomp of die gas opblaasbed wind te gee vir as jy skielik gaste kry. Die eenheid is lekker klein en kan met gemak in jou kamptrommel of agter die bakkie se sitplek gestoor word.
Die een waarna ons vandag kyk is 'n Black en Decker eenheid wat maar omtrent $50 by Amazon was.
Hy het 'n verstelbare draaiknop vir die gewenste druk en sny self af as die regte druk breik word. Jy't nie nodig om heeltyd by te wees en die druk te monitor nie.
Hy weeg maar 'n paar pond en kan selfs deur 'n kind gebruik word.
Hy lyk so:

Sy modelnommer is
