Spykers vir tentpenne
Hoekom ten duurste betaal vir tentpenne? Mens is verlore sonder die goed, maar hulle is duur. Net omdat hulle as 'tentpenne' verkoop word.
Hierdie tentpenne hieronder word in Walmart verkoop (en Walmart is goedkoop) teen $7 vir vier.

Jy kan ses duim lange galvanized spykers by Home Depot koop vir minder as 50c stuk en hulle werk net so goed (en jy worry nie as jy een of twee verloor of buig nie).

For best business class hosting read InMotion Reviews and get a good web hosting deal.
